Ou Franciskaanse seën

Mag die Here jou seën met ongemak oor maklike antwoorde, halwe waarhede en oppervlakkige verhoudings sodat jy uit die diepte van jou hart kan leef. Mag die Here jou seën met woede oor onreg, onderdrukking en die uitbuiting van mense sodat jy kan werk vir geregtigheid, vryheid en vrede.

Mag die Here jou seën met trane om te stort vir mense wat pyn, verwerping, onreg en oorlog ervaar sodat jy 'n hand kan uitreik en hulle pyn in blydskap kan verander. En mag die Here jou seën met genoeg dwaasheid om te glo dat jy 'n verskil kan maak in hierdie lewe sodat jy dinge sal kan doen wat ander mense dink nie gedoen kan word nie.

Datum Beskrywing
A Endres Terapie 31 Augustus 2014 Aanddiens 31 Augustus 2014 van die NG Gemeente Wonderpark

© RSG Potgooi

Laai Af (16MB)

A Endres Terapie 30 Augustus 2014 Vroegoggend gedagte 30 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 30 Augustus 2014 Aand gedagte 30 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 29 Augustus 2014 Aand gedagte 29 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 28 Augustus 2014 Vroegoggend gedagte 28 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 28 Augustus 2014 Aand gedagte 28 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 27 Augustus 2014 Vroegoggend gedagte 27 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 27 Augustus 2014 Aand gedagte 27 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 26 Augustus 2014 Vroegoggend gedagte 26 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 26 Augustus 2014 Aand gedagte 26 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 25 Augustus 2014 Aand gedagte 25 Augustus 2014 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 29 November 2013 Siels gedagte 29 November 2013 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 28 November 2013 Siels gedagte 28 November 2013 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 27 November 2013 Siels gedagte 27 November 2013 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 26 November 2013 Siels gedagte 26 November 2013 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 25 November 2013 Siels gedagte 25 November 2013 op RSG

© RSG Potgooi

Laai Af (2MB)

A Endres Terapie 25 Augustus 2013 Oggenddiens 25 Augustus 2013 van die NG Gemeente Wonderpark

© RSG Potgooi

Laai Af (28MB)

A Endres Terapie 25 Augustus 2013 Aanddiens 25 Augustus 2013 van die NG Gemeente Wonderpark

© RSG Potgooi

Laai Af (16MB)